top of page

Etes

Etes word nie deur die naskool voorberei:
  • Beplande spyskaart word maandeliks aan ouers gekommunikeer via WhatsApp.

  • Etes word verskaf deur Antoinette wat die Monnies Snoepie bedryf. Vir verdere spyskaart verwante navrae kontak haar asseblief direk: Tel: 082 332 9551 | Epos: antoi@webmail.co.za 

Ete kostes:

Etes is addisioneel en opsioneel en pryse beloop as volg:​

  • Middagete (opskep ete): 13:30 tot 14:00 – R28.20  per ete.

  • Laatmiddaghappie (toebroodjies of vrugte): 16:00 tot 16:30 – R5.00 per happie​​

Betaling vir middagete en laatmiddag happie:
  • Ouers betaal net vir etes geneem deur kinders.

  • Ons aanvaar geen kontant betalings vir kos nie. Ons maak gebruik van eVoucher.mobi se kontantlose betaal stelsel.

  • Ons maak gebruik van eVoucher.mobi se kontantlose oplossing.

  • Ouers laai vooraf geld op hulle eVoucher.mobi rekening.

  • Kinders ontvang ‘n gratis (een) armbandjie wat dan gebruik word om te betaal met elke ete – 'tap and pay'.

  • Vir meer inligting sien evoucher.mobi

  • White Instagram Icon

© Copyright 2023 by Blinkoog Monnies Naskooltuiste.

Kontak Ons

Tel: 071 604 3978

Email: admin@blinkoogmonnies.co.za

Adres

Okapiweg 20, Posbus 25016

Monumentpark, Pretoria

0105

bottom of page