top of page


Vakansieskool
-
Tydens al die skoolvakansies bied Blinkoog Monnies ‘n vakansie program aan waar jou kind in ‘n veilige omgewing die lekkerste aktiwiteite saam met maats kan geniet.
-
Ons vakansie program is oop vir enige kind wat lekker aktiwiteite saam met ons wil kom geniet.
-
Aan die einde van ‘n kwartaal deel ons meer inligting oor die spesifieke vakansie se program.
-
Tydens Desember vakansie is ons langer oop. Die vakansie program gaan voort tot die Vrydag voor 16 Desember. In Januarie begin ons alreeds n week voordat die skool begin.
-
LET WEL: Naskoolfooie sluit nie die vakansie program fooie in nie. Dit is apart betaalbaar per dag en mag wissel afhangende van hoeveel pret ons gaan hê.
bottom of page